Eienskappe

Gestapelde eienskappe tegnologie

stacked traits and corn

Gestapelde eienskappe

Tegnologie tot u voordeel

Insek- en onkruidbeheer is twee kritieke aspekte van mielieproduksie. Hier kan DEKALB se tegnologie jou help om jou mielies te beskerm, wat die lewe vir jou as besige boer net ’n bietjie makliker maak. Kombineer die voordele en plant ’n baster met gestapelde gene aan.

Ons tegnologie maak ’n verskil! 

YieldGard-mielies 2

YieldGard®-mielies 2 bied uitstekende beheer teen Busseola fusca (Afrika-mieliestronkboorder) en Chilo partellus (die sorghumstamboorder of gevlekte mieliestronkboorder).

Pluk die voordele van die tegnologie van YieldGard® mielies 2!

Roundup Ready®-mielies 2

Aanbod van Roundup Ready®-mielies 2-tegnologie en -stelsels:

  • Toegang tot bewaringsbewerkingspraktyke.
  • Breëspektrum onkruidbeheer.
  • Bewese gewasveiligheid.
  • Toepassingsaanpasbaarheid.
Gebruik ons slim tegnologie om jou oes te beskerm.

Verken ander gereedskap, eienskappe en tegnologie

Kontak ons verkoopspan

The browser compatibility override message