Beheer vir beter grond-, plant-en wortelgesondheid
’n Korrelagtige nematisied vir die beheer van die genoemde nematodes op die gelyste gewasse.
Hoofvoordele
- Uitstekende nematodebeheer.
- Groter opbrengs.
- Groter plantlewenskragtigheid (wortel- en plantgesondheid).
- ’n Gunstige omgewingsprofiel.
Geregistreerde gewasse
- Mielies
- Sojabone
Hoofaanwysers
- Knopwortelwurms (Meloidogyne-spp.)
- Letselaalwurms (Pratylenchus-spp.)
- Spiraalnematodes (Helicotylenchus-spp.)
Registrasienommers
- L10783 (Wet No. 36 van 1947)
- Namibiese reg.-no. N-AR 2085
Aktiewe bestanddele
- Fluopiram (Piridinieletielbensamied) 10 g/kg
Verpakkingsgroottes
15 kg