Groente

Brassica – Kool

Geregistreerde produkte vir gebruik op kool:

Swamdoders

  • Nativo®
  • Contans® WG

Insekdoders

  • Belt®
  • Bulldock® Beta 125 SC
  • Biscaya® 240 OD
  • Confidor® 70 WG
  • Movento®

Deur jou koolopbrengs en gehalte sover moontlik te vergroot, kan jy die hoogste wins vir jou boerdery lewer. Die Bayer-reeks gewasbeskermingsprodukte help om jou gewas vinnig en doeltreffend te vestig en te verseker dat dit teen peste en siektes beskerm word.

kooloes

Wortels

Geregistreerde produkte vir gebruik op wortels:

Swamdoders

  • Contans® WG
  • Nativo®

Insekdoders

  • Biscaya® 240 OD
wortelsoes

Die Bayer-reeks gewasbeskermingsprodukte is ontwerp met die oog op die produsent se doel om gehalte en winsgewendheid te verbeter en bied ’n verskeidenheid gewasbeskermingsprodukte om te verseker dat jou gewasse teen plae en siektes beskerm is wanneer dit groei.

Kalbasplante

Geregistreerde produkte vir gebruik op kalbasplante:

Insekdoders

  • Confidor® 70 WG
  • Movento®

By Bayer verstaan ons die produsent se behoefte om die oesopbrengs en -gehalte te verbeter. Ons bied dus ’n reeks produkte wat jou sal help om jou gewasse vinnig en doeltreffend te vestig en te verseker dat dit teen plae beskerm word wanneer dit groei.

kalbasplantoes

Uie

Geregistreerde produkte vir uie:

Swamdoders

  • Folicur® 250 EW
  • Nativo®

Onkruiddoders

  • Ronstar®

Insekdoders

  • Decis® Forte

Hoë opbrengs en uitstekende gehalte uie bring meer wins in vir jou boerdery. Bayer se reeks gewasbeskermingsprodukte help om gewasse vinnig en doeltreffend te vestig en verseker dat dit vry is van onkruid en beskerm dit teen plae en siektes wanneer dit groei.

uie groente

Tamaties

Geregistreerde produkte vir gebruik op tamaties:

Swamdoders

  • Antracol® 70 WP
  • Contans® WG
  • Folicur® 250 EW
  • Infinito® 687,5 SC
  • Melody® Duo 69 WG
  • Serenade® ASO
  • Velum® Prime 400 SC

Insekdoders

  • Belt®
  • Bulldock® Beta 125 SC
  • Confidor® 70 WG
  • Decis® Forte
  • Sivanto® Prime
  • Velum® Prime 400 SC

Bayer werk saam met produsente om tamatieopbrengs te verhoog en -gehalte te verbeter, sodat meer wins behaal kan word. Daarom, het Bayer ’n reeks gewasbeskermingsprodukte ontwikkel om te verseker dat jou gewas teen plae en siektes beskerm word wanneer dit groei.

Rote, reife  Treibhaustomaten

Aartappels

Geregistreerde produkte vir gebruik op aartappels:

Swamdoders

  • Antracol® 70 WP
  • Contans® WG
  • Folicur® 250 EW
  • Infinito®
  • Melody® Duo
  • Nativo®
  • Velum® Prime 400 SC

Insekdoders

  • Belt®
  • Biscaya® 240 OD
  • Bulldock® Beta 125 SC
  • Confidor® 70 WG
  • Decis® Forte
  • Movento®
  • Velum® Prime 400 SC
aartappeloes

Met die oog op die boer se doel om wins te verhoog, bied Bayer ’n reeks gewasbeskermingsprodukte om jou aartappelopbrengs en -gehalte sover moontlik te vergroot, sodat jou gewas vry is van onkruid en teen plae en siektes beskerm word wanneer dit groei.

Bykomende hulpbronne

Lees ons artikels en bulletins as u belangstel om meer oor groente te leer!

The browser compatibility override message