Gewasse

Van plant tot oes

Die sleutel tot ’n gesonde oes? ’n Span kundiges staan vierkant agter jou. Bayer-landboukundiges ken u gewasse – van gewone mielies tot steenvrugte – en bied innoverende oplossings om u opbrengspotensiaal te vergroot.

Graan

Bekyk ons reeks insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en saadgroeiprodukte wat geregistreer is vir gebruik op gars, kanola en koring.

Vrugte

Bekyk ons reeks insekdoders, swamdoders en onkruiddoderprodukte wat geregistreer is vir gebruik op sitrus, aartappels, kernvrugte en tafel- en wyndruiwe.

Rygewasse

Bekyk ons reeks insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en saadgroeiprodukte wat geregistreer is vir gebruik op mielies, sojabone en sonneblomme.

Groente

Bekyk ons reeks insekdoders, swamdoders en onkruiddoderprodukte wat geregistreer is vir gebruik op brassica, wortels, kalbasplante, uie en tamaties.

The browser compatibility override message