DEKALB Saad vir jou sukses
DEKALB-innovasie kombineer die nuutste kiemplasma en biotegnologiese eienskappe vir maksimum produkprestasie en opbrengspotensiaal. Met die ondersteuning van ons verkoopspan, kan produsente die beste produkte kies vir die beste opbrengs op hulle saadbelegging.